Die DA-parlementslid, Chris Hattingh sê die Minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, moet uit die amp verwyder word. Hy het gepraat tydens ‘n dringende debat in die Parlement ...
Dr. Jurie Vermeulen van Feba Radio praat oor die oorlog in Oekraïne, en hoe dit hulle personeel se lewe raak. Professor Johan Fourie van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch ...
Die Sambreel-Brandbeskermingsvereniging in Noordwes het bevestig dat die drie brandslaners wat gister tydens ‘n veldbrand op Khunotswana buite Zeerust vermis geraak het, gevind is. Daar is na die drie ...
Die ondersoek na maatskappye aan wie tenders toegeken is om die staat van beskermende toerusting teen COVID-19 te voorsien, sal diep krap in sy ondersoek. Dit sal onder meer insluit die datum waarop ...
Klop suiker en margarien saam. Voeg marmalade en eier by. Roer goed en voeg die melk en meel om die beurt by. Meng die koeksoda en asyn, en voeg by. Voeg die res by en roer goed. Sit die mengsel in 'n ...
Die DA-leier, John Steenhuisen, sê hy het geskryf aan die vervaardigers van Covid-19 entstowwe wat deur die Suid-Afrikaanse reguleringsowerheid vir gesondheidsprodukte goedgekeur is. Hy sê hy het die ...
Kook spinasie vir 5 minute in kokende soutwater. Dreineer. Braai die ui saam met die soetrissie en spek. Voeg by spinasie. Voeg die res by, en meng goed. Sit die vulsel in 'n vuurvaste gesmeerde ...
Gevangenes wat verlede jaar hulle matriekeksamen in Korrektiewe Dienste-sentrums geskryf het, het ‘n slaagsyfer van bykans 90 persent behaal. Die Minister van Justisie, Ronald Lamol,a het hulle ...
As jy God wil vind, dien die mens. – Swami Vivekananda. Sit in kastrol. Voeg die tamatiesop en melk by. Roer goed en laat dit vir 10 minute prut. Dit moenie kook nie. Voeg die sjerrie by en prut vir 5 ...
1. Sny die vis in 2 – 3 dik repe per persoon. (Kleiner porsies braai makliker.) Meng die meel, sout, spesery- of kruiemengsel en ’n bietjie peper in ’n vlak mengbak of op ’n groot bord. 2. Doop ’n ...
Braai ui tot bruin, gooi suiker by (dit maak die uie mooi bruin) en voeg vleis by, braai saam. Voeg tamaties by. Roer goed, en voeg sout en peper by. Pak kool bo-op, dan aartappels, dan wortels. Laat ...
Die minister van Vervoer, Fikile Mbalula, sal vandag in Pretoria ‘n verslag bekend maak oor die Cessna S550-vliegtuig wat twee jaar gelede neergestort het. Die vliegtuig het in die Outenikwa-berge ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果