Nuusredaksie – Die jongste taal in die wêreld is vanjaar ’n eeu oud en in Namibië vier Die Voortrekkers dit met ’n spesiale tema – Ons kán in Afrikaans! Dié tema ...
Nuusredaksie – Toor jy met woorde en is daar ’n skryfsel, roman, novelle, skets of kortverhaal of ’n bundel gedigte waarmee jy wil spog? Die ATKV bied jaarliks ...
Vanjaar is 'n merkwaardige mylpaal in die geskiedenis van Afrikaans, aangesien die taal sy 100ste verjaardag vier.
Hierdie eye-opening 90 minute dokkie neem ’n diep duik in die wêreld van Afrikaanse TikTokers wat die platform na nuwe en ...
Die gewilde Mokala-boskonsert word op 13 April vir die tiende keer onder die sterrehemel in dié nasionale park suid van ...
Gayton McKenzie, leier van die PA, gee nie om as mense hom ’n “gatkruiper” noem omdat hy lief is vir pres. Donald Trump van Amerika nie.
Hy sê ‘n beleid soos die Bela-wet is ‘n regstreekse aanval op die Afrikaanse kultuur. Kriel sê hulle sal voortgaan om oplossings vir die probleme voor te stel. Hy sê strafmaatreëls moet teen die ANC ...
Ná Trump se aanbod om Afrikaners in die VSA te hervestig, het AfriForum dit in die openbaar van die hand gewys, gevolg deur ...
Zinnette de Wet val op 1 April in as nuwe hoof van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria (AHMP).“My tyd by Eunice was ...
Die figure is afkomstig van beelde van die Lintonrots, ‘n wêreldberoemde voorbeeld van Suid-Afrikaanse rotskuns, en word nou gehuisves en tentoongestel ... Die voormalige Departement van Kuns, Kultuur ...