Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die paaie in die Vrystaat het ‘n finale breekpunt bereik met boere wat gedwing word om self herstelwerk te doen weens die onvermoë van die provinsiale regering om sy pligte na te kom.
Die minister van landbou, John Steenhuisen, was een van die sprekers op ’n saamtrek vir ontluikende boere verlede week in Edenville. Op die tiende Sernick-boeredag op 7 Februarie het Steenhuisen ...
Die ander geleentheid vind by die Emerald Resort & Casino se arena plaas waar Boere-orkes vir die vermaak gaan sorg. Dit begin om 18:00 en toegang beloop R55 per persoon.
Hoekom gaan soek die diewe nie ook vir hulle werk nie? Dis warm in die boorde terwyl ons oes, maar ons verdien ons geld eerlik. Die nagevolge van die diefstal kan wees dat van ons afgelê kan word ...
Aangesien 'Cake Topper' by die Roodepoort-teater plaasvind, het Nataniël ook meer vertel oor die kleredrag by 'n teater, sowel as oor kleredrag in die algemeen. Sy raad vir mense is om op te hou ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果