n Besonderse skatkis van ’n erfenis, geskiedenis en bewyse van wat jare gelede reeds begrawe is, lê opgesluit onder die water van die Vaaldam. Op sosiale media het dit die afgelope twee maande opnuut ...
Vanjaar is 'n merkwaardige mylpaal in die geskiedenis van Afrikaans, aangesien die taal sy 100ste verjaardag vier.
Coleske Artists het Saterdag die hartseer nuus van die bekende liedjieskrywer Johan Oberholzer se afsterwe gedeel.
Ná Trump se aanbod om Afrikaners in die VSA te hervestig, het AfriForum dit in die openbaar van die hand gewys, gevolg deur ...
n voormalige president en eerste swart leier van die nie-rassige Suid-Afrikaanse Rugbyunie. En met Outeniquapark wat vir tot 7 500 toeskouers plek het, kan daar geskiedenis gemaak word met die EPCC, ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Kate Mosse se idee vir vier romans oor die Franse Hugenote het 12 jaar gelede met 'n eureka-oomblik in Franschhoek begin. Die ...
Centurion, Gauteng - Daar is net een mens wat die skuld moet kry vir die Withuis se jongste uitvoerende bevel wat die geldkraan vir Suid-Afrika toedraai. Dit moet vierkant op die skouers van pres.
Hulle liggame sal vandag na Suid-Afrika teruggebring word. Die minister van Verdediging, Angie Motshekga ... Die Sweedse eerste minister, Ulf Kristersson het vroeër gesê dit was die ergste ...
Niel Diamond, president en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (Saccusa), Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk-stigting, en die ekonoom dr. Roelof ...
Op 8 Februarie op ‘n bewolkte Saterdag en om presies 23:45 het Namibië se stigterspresident Sam Nujoma sy laaste asem uitgeblaas en ‘n nasie agtergelaat waaraan ...