Die toneel wat vir Jan Horn vanoggend gewag het, sy werksbakkie sonder wiele, staangemaak bo-op plaveiselstene. Mnr. Jan Horn vermoed dat die bende vanoggend tussen 02:00 en 05:00 by sy huis in ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
n Paar dae ná ons aankoms het ek baie onverwags veelvuldige beroertes ervaar en is hospitaal toe geneem.” Die chef skryf sy hoofaorta het op twee plekke geskeur en hy moes ’n noodoperasie ondergaan.
Die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, alombekend as Bela, is een van die eerste groot toetse vir die regering van nasionale eenheid, omdat soveel uiteenlopende ideologieë en faksies elkeen ...
Al is daar ’n goeie kans vir reën die naweek, moet die vissermanne beslis nie moed opgee nie. Volgens Google Weather is daar ’n 50% kans dat dit later vanmiddag kan reën. Die bewolkte ...
En eks so bly en dankbaar. “In die wedloop het ek regtig goed gevoel en net alles ingeneem. Ek weet dit sou weer my laaste wedloop vir ‘n rukkie wees, maar dit was so ‘n voorreg! Ek het eers ná die ...
Ek moes baie hard werk. Ek het die mahangu geplant, geoes en dan in die namiddae gestamp en die volgende dag moes ek weer die pad skool toe aanpak. Dit was regtig nie maklik nie en soms het ons met ...
“Ek is 47 jaar oud en het teen die Oranjerivier grootgeword. Dit is die eerste keer wat ek die rivier twee keer in dieselfde jaar sien afkom en dan nog met sulke massas water. Dit het nog nooit gebeur ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果