Die impak op die verbod van mielies kan op die lang termyn prysstygings van verskeie noodsaaklike produkte soos voer en mieliemeel tot gevolg hê.
Die vrystelling van BTW op hoender kan help om hierdie krisis aan te spreek deur hoender meer bekostigbaar te maak. 3. Onbillike BTW-struktuur: Die huidige BTW-vrye kosmandjie sluit hoofsaaklik ...