Die geregtelike ondersoek verrigtinge ten opsigte van Maryka Kleinhans (31) se dood is vanoggend weer uitgestel na later vanjaar. Sy was saam met Awie Geldenhuys in die voertuig kort voor haar ...
het die verdagtes oor die muur tussen Horn en sy bure geklim. “Ons sal maar in die toekoms almal lock nuts op ons bakkies moet sit. Dis al oplossing,” het Horn moedeloos gesê.
“Ja, ons is uiteraard baie trots hierop. Ons is die enigste klub wat oor al die jare nog nie sy deure gesluit het nie,” sê Danie Els, wat Suid-Afrika in 2000 in Nieu-Seeland verteenwoordig het.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
sê die skietvoorval het Donderdag 16 Januarie 2025 by die Tuse-myn in Witrandjie, ’n dorpie naby Sun City buite Rustenburg, plaasgevind. “Volgens berigte het ’n onderonsie tussen werknemers van twee ...
Die slegte weer wat Suid ... wat veroorsaak is deur slegte weer tussen Longobardi en Cetraro. Hierdie gebeure het onmiddellike ingryping nodig gemaak om die veiligheid van passasiers en ...
DIE voormalige Koortjies-aanbieder en musikant, Jonathan Rubain, is nou weer ’n vollende PA. Gayton McKenzie ... maar ek het dit aanvaar. “My liefde vir jou het nooit oor politiek gegaan nie, maar oor ...
Besonderhede oor die weervoorspelling Vandag en môre gaan weerstoestande vererger, met 'n hoogtepunt van slegte weer wat vir Vrydag 17de verwag word In die besonder word reënvalophopings van meer as ...
Die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, alombekend as Bela, is een van die eerste groot toetse vir die regering van nasionale eenheid, omdat soveel uiteenlopende ideologieë en faksies elkeen ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果