AUTUMN DREAMS op Prime Video is ‘n soetsappige lolliepop. Daar’s baie sjokoladesous oor. En jy ruik sommer die roosblaartjies ...
THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery ...
Die provinsiale regering in Limpopo sê munisipaliteite behoort geld wat hulle van die likwidateurs van die VBS-bank terugkry, te gebruik om basiese dienste te lewer. Die kantoor van die likwidateurs ...
Werkgewers regdeur die land is gemaan om hulle behoorlik te vergewis van die nuwe minimumloon, om te verseker dat hulle aan alle vereistes voldoen. Die regering het bekend gemaak dat die minimumloon ...
Die Amerikaanse minister van Verdediging, Chuck Hagel sê sowat 150 Amerikaanse militêre personeel het in die Noorde van Irak aangekom om te help om die bedreiging deur Islamitiese Staat-militante af ...
Die Kaapste Wynlande-distriksmunisipaliteit sê hy het goeie vordering gemaak in pogings om ‘n brand in die Banhoekvallei by Stellenbosch te bestry. Die brand is gistermiddag aangemeld. Die ...
** Suid-Afrika se Nasionale Hawe-owerheid gaan ‘n onafhanklike filiaal van Transnet word. Die filiaal sal ook sy eie raad hê. President Cyril Ramaphosa sê die skep van die nuwe entiteit sal beteken ...
Die president en bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, professor Ntobeko Ntusi, het ‘n beroep op Afrika-lande gedoen om in hulle eie gesondheidstelsels te belê, om te verhoed ...
Die Covid-19 dodetal het skerp toegeneem met nog 806 sterftes in die afgelope 24 uur siklus. Die meeste sterftes – 235 – is in KwaZulu-Natal gevolg deur Gauteng met 211. Nog 18-duisend-555 nuwe ...
Geur koekmeel met sout en peper en rol die tjops daarin. Bak in olie in pan to bruin. Pak tjops in vuurvaste bak. Braai uie in botter. Los die kitskoffie op in koppie kookwater, voeg die asyn, stroop ...