THE BRUTALIST is ‘n brutale rolprent wat moontlik met ál die Oscars sal wegstap. Dit is veronderstel om op die waarheid ...
Die Instituut vir Oordraagbare Siektes sê die land se toetspositiwiteitskoers het verder gedaal tot agt-komma-vier persent, terwyl aktiewe gevalle tot 90-duisend 540 afgeneem het. In die jongste ...
Die Sakevertroue-indeks van die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid het in Januarie tot 120 teruggesak nadat dit in Desember 121 was. ‘n Ekonoom van Sacci, Richard Downing sê sakevertroue in ...
Die regering het die afgelope jaar 31 staatseiendomme wat nie benut is nie, as deel van ‘n vennootskap met die privaatsektor vrygestel vir ontwikkeling. Die waarde van die eiendomme beloop sowat ...
Die LUR vir Gesondheid in KwaZulu-Natal, Nomagugu Simelane het erken dat haar departement in Desember en Januarie probleme gehad het met die verskaffing van medisyne. Sy sê dit is te wyte aan ...
Die Parlement se staande komitee oor openbare rekeninge, Skoor, het ernstige kommer uitgespreek oor Eskom se elektrisiteitstariewe wat die hoogte inskiet, met groeiende kommer dat die gemiddelde ...
Parlementslede het mekaar op die tweede dag van die debat oor die staatsrede binne party-groeperinge gepak. Die MK-parlementslid, Nhlamulo Ndhlela het na die president se staatsrede verwys as ‘n ...
Die EFF-leier, Julius Malema het die regering daarvan beskuldig dat hy doelbewus die publiek mislei oor die ontplooiing van Suid-Afrikaanse soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo. Malema het ...
Die DA-parlementslid, Chris Hattingh sê die Minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, moet uit die amp verwyder word. Hy het gepraat tydens ‘n dringende debat in die Parlement ...
Twee mense is dood in ‘n botsing tussen twee vragmotors op die N1 naby Koppies in die Vrystaat. Die polisie vra motoriste om die N-1 tussen die Vaal -tolhek en Kroonstad te vermy. Die woordvoerder, ...
Mbuyiseni Ndlozi het aangekondig dat hy die EFF verlaat. Hy was vir elf jaar lid van die party. Dit volg na maande se bespiegelings van tweespalt in die party en Ndlozi se opvallende afwesigheid by ...
Die Bankserv-Afrika Indeks van ekonomiese transaksies dui op ‘n styging van een komma sewe persent verlede jaar, teenoor die half persent inkrimping van die vorige jaar. Die Indeks gaan die waarde na ...