Lihann Kemp (11) is ‘n top atleet van Potchefstroom wat groot drome vir atletiek, landloop en rugby het. Hy verkoop kerrie en rys om geld in te samel om vanjaar al sy sportdrome waar te maak.
“alle mense van 65 jaar of ouer 'n 50% afslag kan geniet op die prys van vervoerkaartjies vir af en toe reise op Car ris en die Metro”. Op die vergadering van die Lissabon Munisipale Vergadering (AML) ...
Welile Matyolo, het na hul afskuwelike dade die meisies se selfone ook gesteel. ’n Beloning van R50 000 word nou aangebied vir inligting wat tot die verdagtes se arrestasies sal lei. Mense met ...
Elke ouer weet hoe vinnig ‘n ongeluk kan gebeur. Soms draai jy jou rug net vir vyf sekondes dan kry jou kind seer. Ander kere kry hulle sommer voor jou oë seer. Meeste kere is daar niks wat jy ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
VIR byna drie dekades was antie Gasina Waggie-Isaacs, die eienaar van Curry Café by die Nuweland krieketstadion ’n bekende gesig by die ikoniese krieket gronde. Maar nou, na 27 jaar, moes sy ...
Maggie Kotze het vroeër jare skoolgehou en 'n koffiewinkel bestuur, maar sy het uiteindelik haar roeping by CAN se tussentydse tuiste vir kankerpasiënte gevind. Iréne-Mari van der Walt 11 Maande ...
Die nasionale waterverskaffer het die kiesafdeling se kantoor gebruik om die werwingsproses van 11 werkers en twee operateurs vir 'n opgraderingsprojek by Rooibank te vergemaklik. Die voornemende ...