Die oesvooruitskatting beteken dat meer mielies van Suid-Afrika ingevoer moet word waar voldoende mielies is. Kok sê die goeie nuus is egter dat die huidige mielieprys in die buurland van so aard is ...